Monday, February 9, 2015

Ruellyn en Hendrik



Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Wupperthal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê
 
~ Boerneef



Die son kom op vir die mooiste dag en waar die mooiste gaan gebeur!



Ons almal klim bangerig op 'n sleepwa en daar gaan ons!



Die bruidegom is weer sy ou self


Ons sit in die mooiste plek met springbokkies en sebras wat baljaar.






 En toe kom sy!





En daar gaan ons weer!

Intussen maak hulle reg vir die groot fees




Die bruidegom, ten spyte van al die aanslae, druk deur en vermaak ons soos net hy kan!


Niks sal ooit weer dieselfde wees nie!


En dit alles in die mooiste plek ...



"Op die groot saaidag van die heelal het reeds 'n entjie duskant Wupperthal 'n sakkie van die Heer se beste saad per ongeluk gelek, gelek en uitgeval.'' 


~ DJ Opperman